Boginki

Die Boginki (Pools vir "godinnetjies"; enkelvoud: boginka) is geeste in die Poolse mitologie. Volgens die tradisie sou groepe ou vroue rituele uitvoer en offerande bring aan die nimfe van die rivieroewers. Boginki het glo babatjies van hul mensema's gesteel en hulle vervang met Odmience – die Veranderdes. Dit lyk of hulle voorgangers van die roesalki was.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Boginki
  • Herbert Gottschalk: Lexicon Der Mythologie. Safari-Verlag. Berlin. 1973.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.