Boggomsbaai

Boggomsbaai is 'n aftree- en vakansiedorp naby Vleesbaai in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Boggomsbaai ressorteer onder die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val.

Boggomsbaai
Gehug
Boggomsbaai is in Wes-Kaap
Boggomsbaai
Boggomsbaai
 Boggomsbaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°15′57″S 21°54′38″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitMosselbaai
Oppervlak
  Totaal1,97 km2 (0,76 vk. myl)
Hoogte
15 m (49 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal69
  Digtheid35/km2 (90/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense97.1%
  Indiërs/Asiërs0
  Bruin mense0
  Swart mense2.9%
Taal (2011)
  Afrikaans97.1%
  Ander2.9%

Wapen

Boggomsbaai se plaaslike raad het in 1990 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : Slangsnitgewys gedeel, in die skildhoof na links en in die skildvoet na regs, blou en goud, regs twee swemmende silwer walvisse paalsgewys geplaas. Die helmteken was 'n goue bobbejaanskop uitkomend uit 'n blou muurkroon, en die wapenspreuk "Excloe et conserva".[2]

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.