Boesmansrivier (Oos-Kaap, lat -33,70, long 26,66)
Die Boesmansrivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat by Boesmansriviermond in die Indiese Oseaan uitmond.[1]
- Hierdie Boesmansrivier vloei in die Oos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Boesmansrivier (dubbelsinnig).
Boesmansrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Oorsprong | Noord van Kirkwood by 33.2996°S 25.9894°O |
Monding | Indiese oseaan |
Lengte | 230 km |
Oorsprong-hoogte | ~120 m |
Monding-hoogte | 0 m |
Stroomgebiedopp. | 2 670 km2 |
Boesmansrivier |
|
Koördinate: 33°41′26″S 26°39′52″O |
Ontstaan en roete
Die oorsprong van die Boesmansrivier is noord van Kirkwood by 33.2996°S 25.9894°O, dit vloei oos verby Alicedale, waarna dit eers suid en dan oos swenk op pad na Kenton-on-Sea. Dit mond uit in 'n getymeer slegs 1,7 km suidwes van die monding van die Kariegarivier.
Eksterne skakels
- Boesmansriviermond op bushmans.org Geargiveer 3 Februarie 2014 op Wayback Machine
- Google-kaart van Boesmansrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
- (en) Coastal dune dynamics and management[dooie skakel]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.