Boekhoustelsel
'n Boekhoustelsel is 'n stel maatreƫls waarvolgens die geskiedenis van transaksies opgeteken word, waarmee dus rekord van geldsake gehou word.
Alhoewel daar nog gebruike is vir 'n enkelinskrywing-boekhoustelsel om boekhoukundige transaksies te dokumenteer, is die hedendaagse standaard 'n dubbelinskrywingstelsel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.