Bodhisattva
Bodhisattva is die Sanskrit-term in Mahayana-Boeddhisme vir ’n wese met bodhi (verligting). ’n Bodhisattva is enigiemand wat, aangespoor deur groot meelewing, bodhicitta opgewek het – die spontane wens om ander by te staan om boeddhaskap te bereik.[1] Dit is een van vier verhewe toestande wat ’n mens in die lewe kan bereik (die ander is ’n arhat, boeddha of pratyekaboeddha).[2]
Bodhisattva | ||
![]() | ||
Prajnaparamita, ’n vroulike bodhisattva uit Java. | ||
Vertalings | ||
Sanskrit | बोधिसत्त्व, bodhisattva | |
Pali | Bodhisatta | |
Tamil | போதிசத்துவர் | |
Thai | พระโพธิสัตว์ | |
Viëtnamees | Bồ Tát | |
Tradisionele Sjinees | 菩薩 | |
Vereenvoudigde Sjinees | 菩萨 | |
Jyutping | pou4 saat3 | |
Japannees | 菩薩 (Bosatsu) | |
Koreaans | 보살 (Bosal) | |
Afrikaans | Bodhisattva |
Die gebruik van die term "bodhisattva" het mettertyd verander. In vroeë Indiese Boeddhisme is dit byvoorbeeld hoofsaaklik gebruik om spesifiek na Siddhartha Gautama in sy vorige lewens te verwys.[3][4]
Bodhisattvas is gewilde onderwerpe in Boeddhistiese kuns.
Galery
- Staande bodhisattva, 2de tot 3de eeu.
- ’n Paar bodhisattvas bymekaar, China, 6de eeu.
- Muurskildering van ’n bodhisattva, China, 10de eeu.
- Samantabhadra-bodhisattva, Japan.
- Maitreya-bodhisattva, Indië.
Verwysings
- The Bodhisattva Vow: A Practical Guide to Helping Others, page 1, Tharpa Publications (2de uitg., 1995) ISBN 978-0-948006-50-0
- P. 313 Brilliant Moon: The Autobiography of Dilgo Khyentse deur Dilgo Khyentse
- Coomaraswamy, Ananda (1975). Buddha and the Gospel of Buddhism. Boston: University Books. p. 225.
- "bodhisattva - Buddhist ideal". Encyclopedia Britannica (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2015. Besoek op 21 Augustus 2015.
Eksterne skakels
- "The Thirty-Seven Practices of Bodhisattvas" Geargiveer 10 Junie 2007 op Wayback Machine, verskillende weergawes
- "What A Bodhisattva Does: Thirty-Seven Practices" Geargiveer 15 Julie 2006 op Wayback Machine deur Ngulchu Thogme
- Buddhanet.net Ksitigarbha-bodhisattva
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bodhisattva.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.