Bo-Zambezi-geelvis

Die Bo-Zambezi-geelvis (Labeobarbus codringtonii) is 'n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Okavangorivier. In Engels staan die vis bekend as die Upper Zambezi yellowfish.

Bo-Zambezi-geelvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. codringtonii
Binomiale naam
Labeobarbus codringtonii
(Boulenger, 1908)

Voorkoms

Die vis het groot skubbe en die dorsale vin is groter as by die ander spesies. Daar is twee pare baarde om die mond. Die vis word tot 390 mm lank en weeg 3.2 kg.

Sien ook

Bron

  • A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.