Blouvlekduifie
Die Blouvlekduifie (Turtur afer) is 'n skaars tot 'n redelike algemene standvoël in vogtige breëblaarboomveld, rivierbos, woud en ruigtes. Die voël is 18 – 21 cm lank en 55 - 75 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Blue-spotted Woord Dove.
Blouvlekduifie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. afer |
Binomiale naam | |
Turtur afer (Linnaeus, 1766) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Turtur afer". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.