Bloukranspas (Oos-Kaap)
Bloukranspas (ook Blaauwkrantzpas) is 'n bergpas op die R67-provinsiale pad suidoos van Grahamstad op die pad na Port Alfred.
Bloukranspas Blaauwkrantzpas | |
Ligging | Tussen Grahamstad en Port Alfred. |
---|---|
Pad | R67 |
Die bergpas in die Oos-Kaap en moet nie met die gelyknamige Bloukranspas naby Plettenbergbaai, asook die Bloukranspas in die Noord-Kaap verwar word nie.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.