Bloukoolhout
Die bloukoolhout (Leucospermum muirii) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel vorm van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in Albertinia se vlakte tot by Melkhoutfontein en Stilbaai. Die struik word slegs 1,5 m groot en dra blomme van Julie tot Oktober.
Bloukoolhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. muirii |
Binomiale naam | |
Leucospermum muirii E.Phillips, 1910 | |
In Engels staan dit as die Albertinia pincushion bekend.
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bloukoolhout.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.