Blougroen

Blougroen is die kleur in die middel tussen blou en groen op die outydse RGB (rooi-geel-blou)-kleurwiel.

#0D98BA

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word blougroen soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #0D98BA
RGB-kleurmodel (13, 152, 186)
CMYK (93, 18, 0, 27)
HSV (192°, 93%, 72%)


Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.