Blosrooisuikerbos
Die Blosrooisuikerbos (Protea effusa) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Koue Bokkeveld tot by die Du Toitskloof- en Naudesberge waar dit deel van die fynbos-bioom is. In Engels staan dit as die Scarlet sugarbush bekend.
Blosrooisuikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. effusa |
Binomiale naam | |
Protea effusa E.Mey. ex Meisn., 1856 | |
Sinonieme | |
|
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Blosrooisuikerbos.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.