Bloedrivier (Buffels)

Die Bloedrivier is 'n rivier wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Buffelsrivier en is in die opvanggebied van die Tugelarivier.

Vir die Bloedrevier in Mpumalanga, sien Bloedrivier (Mpumalanga)
Bloedrivier
Stroomgebied KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Hoofrivier Tugelarivier
Monding Buffelsrivier
Monding-hoogte 1084 m
Ligging van Bloedrivier op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Bloedrivier
Bloedrivier
Koördinate: 28°14′15″S 30°30′29″O

Dit is langs hierdie rivier waar die bekende Slag van Bloedrivier in 1838 plaasgevind het.

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.