Blitsbokke

Die Blitsbokke is Suid-Afrika se nasionale sewesrugbyspan. Hulle ding mee om die Wêreldrugby Sewesreeks, die Sewesrugbywêreldbeker, die Olimpiese Somerspele en die Statebondspele.

Suid-Afrika
Unie Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU)
Bynaam(e) Blitsbokke, Blitzbokke
Embleem Springbok en protea
Afrigter(s) Neil Powell
Kaptein(s) Philip Snyman
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Meeste toetspunte Cecil Afrika (1368)
Meeste drieë Seabelo Senatla (219)
Amptelike webwerf
www.sarugby.net

Geskiedenis

Die Blitzbokke tydens die Oktoberfest se sewestoernooi in 2017

Na Suid-Afrika se hertoelating tot internasionale sport het die span hul eerste sewesreeks tydens 1993 in Hongkong gespeel en ook aan die Rugbywêreldbekersewes 1993 deelgeneem. Vir die volgende twee seisoene het hulle weer in Hongkong gaan speel. In 1996 het hulle ook aan die toernooie in Punta Del Este, in Uruguay, en Doebai deelgeneem

In 1997 het hulle weer aan die Sewesrugbywêreldbeker deelgeneem en in 1998 het hulle in drie Suid-Amerikaanse toernooie gespeel — Die toernooi in Mar Del Plata, Argentinië, Punta Del Este, en die Viña del Mar in Chili.

In 1999 het hulle weer in Mar Del Plata gespeel, en ook in die toernooi in Santiago de Chile, Fidji, Hongkong, Japan en Parys.

Aan die einde van 1999 is die eerste Wêreldrugby Sewesreeks gespeel (destyds bekend as die IRR Sewes Wêreldreeks) en die Blitsbokke speel sedertdien in die toernooireeks.

Naas die Sewesreeks, neem die span ook deel aan die Sewesrugbywêreldbeker, die Statebondspele, die Wêreldspele en sedert 2016 aan die Olimpiese Somerspele.

Toernooigeskiedenis

Olimpiese Spele

Spele Goud Silwer Brons
2016 Rio de JaneiroVlag van Fidji FidjiVlag van Verenigde Koninkryk Groot-BrittanjeVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
2020 TokioVlag van Fidji FidjiVlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandVlag van Argentinië Argentinië

Statebondspele

Spele Goud Silwer Brons
1998 Kuala LumpurVlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandVlag van Fidji FidjiVlag van Australië Australië
2002 ManchesterVlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandVlag van Fidji FidjiVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
2006 MelbourneVlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandVlag van Engeland EngelandVlag van Fidji Fidji
2010 Nieu-DelhiVlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandVlag van Australië AustraliëVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
2014 GlasgowVlag van Suid-Afrika Suid-AfrikaVlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandVlag van Australië Australië
2018 GoudkusVlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandVlag van Fidji FidjiVlag van Engeland Engeland
2022 BirminghamVlag van Suid-Afrika Suid-AfrikaVlag van Fidji FidjiVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland

Wêreldspele

Spele Goud Silwer Brons
2001 AkitaVlag van Fidji FidjiVlag van Australië AustraliëVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2005 DuisburgVlag van Fidji FidjiVlag van Suid-Afrika Suid-AfrikaVlag van Argentinië Argentinië
2009 KaohsiungVlag van Fidji FidjiVlag van Portugal PortugalVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
2013 CaliVlag van Suid-Afrika Suid-AfrikaVlag van Argentinië ArgentiniëVlag van Kanada Kanada

Reeksseges

Suid-Afrika het die volgende reekse van die Wêreldrugby Sewesreeks gewen sedert dit in 1999–2000 die eerste keer gespeel is:

Reeksseges
Seisoen Punte Tweede plek Toernooiseges
2008–09132Vlag van Fidji Fidji (102)3
2016–17192Vlag van Engeland Engeland (164)5
2017–18182Vlag van Fidji Fidji (180)2
2020–2140Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje (34)2

Toernooiseges

Suid-Afrika het die volgende toernooie van die Wêreldrugby Sewesreeks gewen sedert dit in 1999–2000 die eerste keer gespeel is:

Bekerseges
Seisoen Toernooi Eindstrydopponent Telling
2001–022002 Wellington-sewesVlag van Samoa Samoa17–14
2002–032003 Cardiff-sewesVlag van Argentinië Argentinië35–17
2003–042003 Doebai-sewesVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland33–26
2004 Singapoer-sewesVlag van Argentinië Argentinië24–19
2004–052005 Londen-sewesVlag van Engeland Engeland21–12
2005–062006 Parys-sewesVlag van Samoa Samoa33–12
2006–072006 Doebai-sewesVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland31–12
2007–082008 Adelaide-sewesVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland15–7
2008–092008 Doebai-sewesVlag van Engeland Engeland19–12
2008 Suid-Afrika-sewesVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland12–7
2009 Adelaide-sewesVlag van Kenia Kenia26–7
2010–112011 VSA-sewesVlag van Fidji Fidji24–14
2011 Londen-sewesVlag van Fidji Fidji24–14
2011 Edinburg-sewesVlag van Australië Australië36–35
2012–132013 VSA-sewesVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland40–21
2013 Japan-sewesVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland24–19
2013 Skotland-sewesVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland28–21
2013–142013 Suid-Afrika-sewesVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland17–14
2014 VSA-sewesVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland14–7
2014–152014 Doebai-sewesVlag van Australië Australië33–7
2014 Suid-Afrika-sewesVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland26–17
2015–162015 Suid-Afrika-sewesVlag van Argentinië Argentinië29–14
2016–172016 Doebai-sewesVlag van Fidji Fidji26–14
2017 Wellington-sewesVlag van Fidji Fidji26–5
2017 Sydney-sewesVlag van Engeland Engeland29–14
2017 VSA-sewesVlag van Fidji Fidji19–12
2017 Parys-sewesVlag van Skotland Skotland15–5
2017–182018 Doebai-sewesVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland24–12
2018 Parys-sewesVlag van Engeland Engeland24–14
2018–192019 Vancouver-sewesVlag van Frankryk Frankryk21–12
2019 Singapoer-sewesVlag van Fidji Fidji20–19
2019–202019 Doebai-sewesVlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland15–0
2020 Los Angeles-sewesVlag van Fidji Fidji29–24
20212021 Vancouver-sewesVlag van Kenia Kenia38–5
2021 Edmonton-sewesVlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje24–12
2021–222021 Doebai-sewesVlag van Verenigde State van Amerika VSA42–7
2021 Doebai-sewesVlag van Australië Australië10–7
2022 Malaga-sewesVlag van Argentinië Argentinië24–17
2022 Sevilla-sewesVlag van Australië Australië33–7

Sien ook

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.