Bledisloebeker

Die Bledisloebeker (Engels: Bledisloe Cup) is ’n internasionale rugbykompetisie wat elke jaar tussen die nasionale rugbyspanne van Australië en Nieu-Seeland as deel van die Rugbykampioenskap beslis word. Dit is genoem ná Lord Bledisloe, ’n voormalige goewerneur-generaal van Nieu-Seeland, wat die trofee in 1931 geskenk het. Die trofee is in Nieu-Seeland deur Nelson Isaac ontwerp en gemaak deur Walker en Hall in Sheffield, Engeland. Dit is fisies die grootste trofee in wêreldrugby.

Bledisloebeker
2023-Rugbykampioenskapreeks
Beskrywing.
Trofee waarom meegeding word

Sportsoort Rugby
Gestig 1932
Eienaar ARU en NZR
Inwydingseisoen 1932
Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Aantal spanne 2
Mees onlangse kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (2023)
Verwante kompetisies Die Rugbykampioenskap

Oorspronklik nou en dan elke paar jaar gespeel, gebeur wedstryde nou jaarliks en sluit wedstryde van die Rugbykampioenskap (voorheen Drienasies) tussen die twee mededingers in. Hul rugbywêreldbekerwedstryde tel nie as Bledisloewedstryde nie, wat altyd in Australië of Nieu-Seeland beslis word. Maar in 2008 is ’n Bledisloewedstryd vir die eerste keer buite die twee lande gehou toe die spanne in Hongkong gespeel het en in 2009 is ’n Bledisloewedstryd in Tokio beslis.[1] Ter voorbereiding op die Rugbywêreldbeker 2019 in Japan is in 2018 ’n Bledisloe-wedstryd in die stad Jokohama beslis.[2]

Nieu-Seeland oorheers die beker omdat hulle dit 21 keer in ’n ry (2003–2023) gewen het. Hulle is ook die huidige kampioen, nadat hulle die beslissende wedstryde tydens die 2023-Rugbykampioenskapreeks gewen het.

Uitslae

Bledisloebeker soos te sien in Sydney, 2014
Bledisloebeker-fees in Sydney, 2014
Jaar Datum Plek Tuisspan Telling Besoeker Wedstrydwenner Kampioen
2023 5 Augustus Forsyth Barr-stadion, Dunedin Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 23–20 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
29 Julie Melbourne-krieketveld, Melbourne Australië Vlag van Australië 7–38 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2022 24 September Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 40–14 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
15 September Docklands-stadion, Melbourne Australië Vlag van Australië 37–39 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2021 5 September Optus, Perth, Wes-Australië Australië Vlag van Australië 21–38 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
14 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 57–22 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
7 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 33–25 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2020 7 November Langpark, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 24–22 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
31 Oktober ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 5–43 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
18 Oktober Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 27–7 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
11 Oktober Sky-stadion, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 16–16 Vlag van Australië Australië  gelykop
2019 17 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 36–0 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
10 Augustus Optus, Perth, Wes-Australië Australië Vlag van Australië 47–26 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
2018 27 Oktober Nissanstadion, Jokohama, Japan Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 37–20 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
25 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 40–12 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
18 Augustus ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 13–38 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2017 21 Oktober Langpark, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 23–18 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
26 Augustus Forsyth Barr-stadion, Dunedin Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 35–29 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
19 Augustus ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 34–54 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2016 22 Oktober Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 37–10 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
27 Augustus Westpacstadion, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 29–9 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
20 Augustus ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 8–42 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2015 15 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 41–13 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
8 Augustus ANZ-stadion, Sydney Australië Vlag van Australië 27–19 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
2014 18 Oktober Suncorpstadion, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 28–29 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
23 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 51–20 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
16 Augustus ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 12–12 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  gelykop
2013 19 Oktober Otago-stadion, Dunedin Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 41–33 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
24 Augustus Westpacstadion, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 27–16 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
17 Augustus ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 29–47 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2012 20 Oktober Suncorpstadion, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 18–18 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  gelykop
25 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 22–0 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
18 Augustus ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 19–27 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2011 27 Augustus Suncorpstadion, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 25–20 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
6 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 30–14 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2010 30 Oktober Hongkong-stadion, Hongkong Australië Vlag van Australië 26–24 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
11 September ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 22–23 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
7 Augustus AMI-stadion, Christchurch Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 20–10 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
31 Julie Etihad-stadion, Melbourne, Victoria Australië Vlag van Australië 28–49 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2009 31 Oktober Nasionale Stadion, Tokio, Japan Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 32–19 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
19 September Westpacstadion, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 33–6 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
22 Augustus ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 18–19 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
18 Julie Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 22–16 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2008 1 November Hongkong-stadion, Hongkong Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 19–14 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
13 September Suncorpstadion, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 24–28 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 39–10 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
26 Julie ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 34–19 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
2007 21 Julie Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 26–12 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
30 Junie Melbourne-krieketveld, Melbourne, Victoria Australië Vlag van Australië 20–15 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
2006 19 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 34–27 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
29 Julie Suncorpstadion, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 9–13 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
8 Julie Jade-stadion, Christchurch Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 32–12 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2005 3 September Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 34–24 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
13 Augustus ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 13–30 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2004 7 Augustus ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 23–18 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
17 Julie Westpacstadion, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 16–7 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2003 16 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 21–17 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
26 Julie ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 21–50 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2002 3 Augustus ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 16–14 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
13 Julie Jade-stadion, Christchurch Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 12–6 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2001 1 September ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 29–26 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
11 Augustus Carisbrook, Dunedin Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 15–23 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
2000 5 Augustus Westpacstadion, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 23–24 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
15 Julie ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 35–39 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1999 28 Augustus ANZ-stadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 28–7 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
24 Julie Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 34–15 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1998 29 Augustus Sydney Voetbalstadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 19–14 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
1 Augustus Lancasterpark, Christchurch Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 23–27 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
11 Julie Melbourne-krieketveld, Melbourne, Victoria Australië Vlag van Australië 24–16 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
1997 16 Augustus Carisbrook, Dunedin Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 36–24 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
26 Julie Melbourne-krieketveld, Melbourne, Victoria Australië Vlag van Australië 18–33 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
5 Julie Lancasterpark, Christchurch Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 30–13 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1996 27 Julie Langpark, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 25–32 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
6 Julie Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 43–6 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1995 29 Julie Sydney Voetbalstadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 23–34 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
22 Julie Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 28–16 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1994 17 Augustus Sydney Voetbalstadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 20–16 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
1993 17 Julie Carisbrook, Dunedin Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 25–10 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1992 25 Julie Sydney Voetbalstadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 23–26 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
19 Julie Ballymorestadion, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 19–17 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
4 Julie Sydney Voetbalstadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 16–15 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
1991 24 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 6–3 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
10 Augustus Sydney Voetbalstadion, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 21–12 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
1990 18 Augustus Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 9–21 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
4 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 27–17 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
21 Julie Lancasterpark, Christchurch Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 21–6 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1989 5 Augustus Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 24–12 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1988 30 Julie Concord-ovaal, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 9–30 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
16 Julie Ballymorestadion, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 19–19 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  gelykop
3 Julie Concord-ovaal, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 7–32 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1987 25 Julie Concord-ovaal, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 16–30 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1986 6 September Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 9–22 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
23 Augustus Carisbrook, Dunedin Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 13–12 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
9 Augustus Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 12–13 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
1985 29 Junie Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 10–9 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1984 18 Augustus Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 24–25 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
4 Augustus Ballymorestadion, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 15–19 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
21 Julie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 16–9 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
1983 20 Augustus Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 8–18 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1982 11 September Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 33–18 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
28 Augustus Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 16–19 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
14 Augustus Lancasterpark, Christchurch Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 23–16 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1980 12 Julie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 26–10 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
28 Junie Ballymorestadion, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 9–12 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
21 Junie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 13–9 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
1979 28 Julie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 12–6 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
1978 9 September Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 16–30 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
26 Augustus Lancasterpark, Christchurch Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 22–6 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
19 Augustus Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 13–12 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1974 8 Junie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 6–16 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1 Junie Ballymorestadion, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 16–16 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  gelykop
25 Mei Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 6–11 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1972 16 September Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 38–3 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2 September Lancasterpark, Christchurch Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 30–17 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
19 Augustus Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 29–6 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1968 22 Junie Ballymorestadion, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 18–19 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
15 Junie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 11–27 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1967 19 Augustus Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 29–9 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1964 29 Augustus Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 5–20 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
22 Augustus Lancasterpark, Christchurch Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 18–3 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
15 Augustus Carisbrook, Dunedin Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 14–9 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1962 22 September Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 16–8 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
8 September Carisbrook, Dunedin Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 3–0 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
25 Augustus Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 9–9 Vlag van Australië Australië  gelykop
4 Junie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 5–14 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
26 Mei Exhibition Ground, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 6–20 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1958 20 September Epsom Showgrounds, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 17–8 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
6 September Lancasterpark, Christchurch Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 3–6 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
23 Augustus Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 25–3 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1957 1 Junie Exhibition Ground, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 9–22 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
25 Mei Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 11–25 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1955 17 September Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 3–8 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
3 September Carisbrook, Dunedin Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 8–0 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
20 Augustus Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 16–8 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1952 13 September Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 15–8 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
6 September Lancasterpark, Christchurch Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 9–14 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
1951 21 Julie Woolloongabba Ground, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 6–16 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
7 Julie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 11–17 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
23 Junie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 0–8 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1949 24 September Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 9–16 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
3 September Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 6–11 Vlag van Australië Australië Vlag van Australië Australië
1947 28 Junie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 14–27 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
14 Junie Exhibition Ground, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 5–13 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1946 28 September Edenpark, Auckland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 14–10 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
14 September Carisbrook, Dunedin Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 31–8 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1938 13 Augustus Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 6–14 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
6 Augustus Exhibition Ground, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 14–20 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
23 Julie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 9–24 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1936 12 September Carisbrook, Dunedin Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 38–13 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
5 September Athletic Park, Wellington Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland 11–6 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1934 25 Augustus Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 3–3 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  gelykop
11 Augustus Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 25–11 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië
1932 23 Julie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 13–21 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
16 Julie Exhibition Ground, Brisbane, Queensland Australië Vlag van Australië 3–21 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2 Julie Sydney-krieketveld, Sydney, Nieu-Suid-Wallis Australië Vlag van Australië 22–17 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Australië Australië

Algeheel

Meeste titels gewen:

  1. Nieu-Seeland – 51 (insluitende 1931)
  2. Australië – 12

Langste tyd gehou deur Australië: 5 jaar (1998–2002, 5 titels)

Langste tyd gehou deur Nieu-Seeland: 28 jaar (1951–1978, 12 titels)

Meeste titels in 'n ry deur Nieu-Seeland: (2003–2023, 21 titels)

Meeste titels in 'n ry deur Australië: (1998–2002, 5 titels)

Tuisreekse gewen:

  1. Nieu-Seeland – 16
  2. Australië – 5

Wegreekse gewen:

  1. Nieu-Seeland – 13
  2. Australië – 2

Tuis- en wegreekse gewen:

  1. Nieu-Seeland – 25
  2. Australië – 5

Wedstryde

Plek Gespeel Gewen deur Gelykop Totale punte
Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Australië Nieu-Seeland
Vlag van Australië Australië 74 22 47 5 1274 1674
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 76 14 62 2 1004 1801
 Neutrale plek 4 1 3 0 79 112
Algeheel 154 37 112 7 2374 3587

Soos op: 5 Augustus 2023

Stadions

In Australië

StadionStadDeelstaatGewen deur
Vlag van Australië Australië
Gewen deur
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Gelykop
Sydney-krieketveld Sydney Nieu-Suid-Wallis 6 13 1
Concord-ovaal 0 3 0
Sydney Voetbalstadion 4 2 0
ANZ-stadion 6 11 1
Exhibition Ground Brisbane Queensland 0 5 0
The Gabba 0 1 0
Ballymorestadion 1 3 2
Langpark 2 4 1
Melbourne-krieketveld Melbourne Victoria 2 2 0
Docklands-stadion 0 2 0
Perth-stadion Perth Wes-Australië 1 1 0
Algeheel 22 47 5

In Nieu-Seeland

StadionStadEilandGewen deur
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Gewen deur
Vlag van Australië Australië
Gelykop
Edenpark Auckland Noord 28 4 0
Epsom Showgrounds 1 0 0
Athletic Park Wellington Noord 8 5 1
Westpacstadion 4 1 1
Carisbrook Dunedin Suid 8 1 0
Forsyth Barr-stadion 3 0 0
Lancasterpark Christchurch Suid 9 3 0
Algeheel 62 14 2

Sien ook

Soortgelyke rugbykompetisies tydens die Rugbykampioenskap:

Verwysings

  1. (en) John Matheson (22 Februarie 2009). "Fourth Bledisloe Test switched from Denver to Tokyo". Rugby Heaven. Besoek op 28 Februarie 2009. [dooie skakel]
  2. (en) "Rugby: NZ beats Australia 37-20 to sweep Bledisloe Cup series". Mainichi. 28 Oktober 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 30 Augustus 2019.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.