Bjarne Henriksen
Bjarne Henriksen (gebore 18 Januarie 1959) is 'n Deense akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Celebration (1998), Chinaman (2005), en Jagten (2012), en in die televisiereekse Forbrydelsen (2007), Borgen (2010) en Ófærð (2015).
Bjarne Henriksen | |
Geboorte | 18 Januarie 1959 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1992: Hjerter i slør
- 1996: Ondt blod
- 1996: The Biggest Heroes
- 1997: Let's Get Lost
- 1997: Sinan's Wedding
- 1998: The Celebration
- 2000: The Lady of Hamre
- 2005: Chinaman
- 2005: We Are the Champions
- 2012: Jagten
- 2012: Hemmeligheden
- 2013: Catch the Dream
- 2019: Blurred Vision
Televisiereekse
Televisierolprente
- 2000: D-dag
- 2000: D-dag - Boris
- 2000: D-dag - Carl
- 2000: D-dag - Lise
- 2000: D-dag - Niels-Henning
- 2001: D-dag - Den færdige film
- 2002: Arsenik og gamle kniplinger
Video's
- 2004: Simon
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.