BitTorrent
BitTorrent (afgekort na BT) is a kommunikasie protokol vir eweknienetwerk lêerdeling wat gebruik word om data en elektroniese lêers oor die internet te versprei.
BitTorrent
Subklas van | español protokol |
---|---|
Datum van stigting of ontstaan | 2001 |
Amptelike webwerf | https://bittorrent.org/ |
Beskryf by URL | http://www.bittorrent.org/beps/bep_0003.html, https://gitlab.com/wireshark/wireshark/-/blob/master/epan/dissectors/packet-bittorrent.c |
BitTorrent is een van die mees algemene protokolle vir die oordrag van groot lêers, soos digitale video lêers of digitale klank lêers. Dit is beraam dat eweknienetwerke ongeveer 43% tot 70% van alle internetverkeer uitmaak (afhangende van ligging) vanaf Februarie 2009.[1] In Februarie 2013, was BitTorrent verantwoordelik vir 3.35% van alle wêreldwye bandwydte, meer as die helfte van die 6% van die totale bandwydte toegewyd aan lêerdeling.[2]
Sien ook
Verwysings
- Schulze, Hendrik; Klaus Mochalski (2009). "Internet Study 2008/2009" (PDF) (in Portugees). Leipzig, Germany: ipoque. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 1 April 2014. Besoek op 3 Oktober 2011.
Peer-to-peer file sharing (P2P) still generates by far the most traffic in all monitored regions – ranging from 43% in Northern Africa to 70% Eastern Europe.
- "Application Usage & Threat Report" (in Engels). Palo Alto Networks. 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2019. Besoek op 7 April 2013.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.