Biskopsuikerbos
Die biskopsuikerbos (Protea caespitosa) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea-genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1613 kmĀ² en kom van die Slanghoek- en Du Toit'sberge tot by die Kogelberg voor asook die westelike Riviersonderendberge.
Biskopsuikerbos | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. caespitosa |
Binomiale naam | |
Protea caespitosa Andrews | |
Sinonieme | |
Dit kom op die Kogelberg voor en die populasie klein. Die struik word 1.0 m hoog. 'n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef. Min is bekend insake die bestuiwings proses. Die plant groei op hoogtes van 1 200 - 1 800 m.
In Engels staan dit as die Bishop sugarbush bekend.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Biskopsuikerbos.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.