Birobidzjan
Birobidzjan (Russies: Биробиджа́н) is die hoofstad van die Joodse Outonome Oblast, 'n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die Transsiberiese Spoorlyn geleë, na aan die grens met China. Die bevolking in 2014 was 74 791.
Birobidzjan Биробиджан | |
---|---|
Stad | |
Wapen | |
Die ligging van die Joodse Outonome Oblast in Rusland | |
Birobidzjan Die ligging van Birobidzjan in die Joodse Outonome Oblast | |
Koördinate: 48°48′05″N 132°54′04″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Joodse Outonome Oblast |
Stigting | 1931 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Andrei Parchomenko |
Oppervlak | |
• Totaal | 200 km2 (80 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 74 791 |
Tydsone | UTC+11:00 |
Webwerf | http://www.eao.ru/?p=743 |
Eksterne skakels
- Amptelike webtuiste
- Foto's
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Birobidzjan.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.