Bimmen

Bimmen is 'n plat landboudorp in die weste van die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale, wat tot die munisipaliteit Kleef behoort. Bimmen lê langs die suidelike oewer van die Ryn en naby die Nederlandse dorp Millingen aan de Rijn. Die dorp het sowat 170 inwoners en beslaan 2,09 km².

Bimmen
Stadsdeel
Katolieke St. Martinuskerk
Katolieke St. Martinuskerk
Bimmen is in Duitsland
Bimmen
Bimmen
Koördinate: 51°51′31″N 6°4′5″O
LandVlag van Duitsland Duitsland
DeelstaatNoordryn-Wesfale
DistrikKleef
StadKleef
Eerste verwysing891/892
Oppervlak
  Totaal2,09 km2 (0,81 vk. myl)
Hoogte
12 m (39 ft)
Bevolking
  Totaal170
  Digtheid81/km2 (210/vk. myl)
TydsoneUTC+1:00 (MET)
  SomertydUTC+2:00 (MEST)
Poskode
47533
Skakelkodes0 28 21

Bimmen is die eerste keer in 891/892 beskryf maar was reeds langer bewoon. Die katolieke St. Martinuskerk dateer terug tot die 12de eeu.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.