Bietourivier
Die Bietourivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit vloei suid van Harkerville suidooswaarts verby Plettenbergbaai totdat dit saam met die Keurboomsrivier in die Indiese Oseaan uitmond.
Bietourivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap |
Monding-hoogte | 1 m |
Bietourivier |
|
Koördinate: 34°1′25″S 23°23′40.6″O |
Oorsprong
Eksterne skakels
- Google-kaart van Bietourivier se monding by Geonames.org (cc-by)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.