Bhaadrapada

Bhaadra is die sesde maand van die Hindoekalender. Bhaadra is ook bekend as bhaado of bhaadrapad. Bhaadra begin volgens die westerse kalender tussen 23 Augustus en 22 September wanneer die son in die sterrebeeld Leeu staan. Gedurende die maand Bhaadra word Ganesha Chaturthi gevier, die verjaarsdag van Ganesh.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.