Beweging van Onverbonde Lande

Die Beweging van Onverbonde Lande (BOL; Engels: Non-Aligned Movement, NAM; Serwo-Kroaties: Pokret nesvrstanih; Frans: Mouvement des non-alignés, NAM; Spaans: Movimiento de Países No Alineados, MPNA; Portugees: Movimento Não-Alinhado, MNA) is 'n internasionale organisasie van lande, wat nie tot 'n militêre alliansie behoort nie en tydens die Koue Oorlog neutraal was. Die stigting van die organisasie is geïnisieer deur die Joego-Slawiese president Josip Broz Tito, die Egiptiese staatshoof Gamal Abdel Nasser, Ghana se eerste president Kwame Nkrumah, die Indiese eerste minister Jawaharlal Nehru en die Indonesiese president Sukarno. Dit is tydens 'n vergadering in Belgrado in 1961 gestig en later het talle lande van Afrika en Asië by die Beweging aangesluit. Die doelwitte is die gelykheid tussen die lande en 'n positiewe ekonomiese ontwikkeling van die lidlande.

Lande van die Bandung-konferenise in 1955
██ Lidlande ██ Waarnemende lande

Lidlande

In 2012 het die organisasie 120 lidlande en 17 waarnemende lande gehad.[1]

Huide lidlande

Die volgende lande is lede van die Beweging van Onverbonde Lande, gerangskik volgens kontinente, wys hul jaar van toetreding:[2]

Afrika

Tans is elke land van Afrika (sonder Suid-Soedan en die Wes-Sahara) lid van die Beweging van Onverbonde Lande.

Amerikas

Asië

Europa

Oseanië

Voormalige lidlande

Waarnemende lande

Die volgende lande en organisasies het waarnemende status:[1]

Lande

Organisasies

  • Afrika-unie
  • Afro-Asian People's Solidarity Organisation
  • Arabiese Liga
  • Commonwealth Secretariat
  • Hostosian National Independence Movement
  • Kanak and Socialist National Liberation Front

Voorsitters

Voorsitter van Onverbonde Lande
Naam Land Party vanaf tot
Josip Broz Tito Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Liga van Kommuniste van Joego-Slawië 1961 1964
Gamal Abdel Nasser Flag of United Arab Republic Verenigde Arabiese Republiek Arabiese Sosialistiese Unie 1964 1970
Kenneth Kaunda Vlag van Zambië Zambië United National Independence Party 1970 1973
Houari Boumediène Vlag van Algerië Algerië Revolusionêre Raad 1973 1976
William Gopallawa Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Onafhanklik 1976 1978
Junius Richard Jayewardene Verenigde Nasionale Party 1978 1979
Fidel Castro Vlag van Kuba Kuba Kommunistiese Party van Kuba 1979 1983
Neelam Sanjiva Reddy Vlag van Indië Indië Janata Party 1983
Zail Singh Indiese Nasionale Kongres 1983 1986
Robert Mugabe Vlag van Zimbabwe Zimbabwe ZANU–PF 1986 1989
Janez Drnovšek Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Liga van Kommuniste van Joego-Slawië 1989 1990
Borisav Jović Sosialistiese Party van Serwië 1990 1991
Stjepan Mesić Kroaties Demokratiese Unie 1991
Branko Kostić Demokratiese Party van Sosialistiese van Montenegro 1991 1992
Dobrica Ćosić Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro Onafhanklik 1992
Suharto Vlag van Indonesië Indonesië Partai Golongan Karya 1992 1995
Ernesto Samper Vlag van Colombia Colombia Colombiaanse Liberale Party 1995 1998
Andrés Pastrana Arango Colombiaanse Liberale Party 1998
Nelson Mandela Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika African National Congress 1998 1999
Thabo Mbeki 1999 2003
Mahathir Mohamad Vlag van Maleisië Maleisië United Malays National Organisation 2003
Abdullah Ahmad Badawi 2003 2006
Fidel Castro[7] Vlag van Kuba Kuba Kommunistiese Party van Kuba 2006 2008
Raúl Castro 2008 2009
Hosni Mubarak Vlag van Egipte Egipte Nasionale Demokratiese Party 2009 2011
Mohamed Hussein Tantawi Onafhanklik 2011 2012
Mohamed Morsi Vryheid en Geregtigheidspparty 2012
Mahmoud Ahmadinejad Vlag van Iran Iran Alliansie van Bouers van Islamitiese Iran 2012 2013
Hassan Rohani Vereniging van Vegtende Geestelikes 2013 hede

Vergaderings

Die konferensie van die staatshoofde of regering van die Beweging van Onverbonde Lande, oftewel na Vergadering van die Beweging van Onverbonde Lande genoem, is die belangrikste vergadering in die beweging en word elke paar jaar gehou.[8]

DatumGasheerlandGasheerstad
1ste1–6 September 1961Vlag van Joego-Slawië Joego-SlawiëBelgrado
2de5–10 Oktober 1964Flag of United Arab Republic Verenigde Arabiese RepubliekKaïro
3de8–10 September 1970Vlag van Zambië ZambiëLusaka
4de5–9 September 1973Vlag van Algerië AlgeriëAlgiers
5de16–19 Augustus 1976Vlag van Sri Lanka Sri LankaColombo
6de3–9 September 1979Vlag van Kuba KubaHavana
7de7–12 Maart 1983Vlag van Indië IndiëNieu-Delhi
8ste1–6 September 1986Vlag van Zimbabwe ZimbabweHarare
9de4–7 September 1989Vlag van Joego-Slawië Joego-SlawiëBelgrado
10de1–6 September 1992Vlag van Indonesië IndonesiëJakarta
11de18–20 Oktober 1995Vlag van Colombia ColombiaCartagena de Indias
12de2–3 September 1998Vlag van Suid-Afrika Suid-AfrikaDurban
13de20–25 Februarie 2003Vlag van Maleisië MaleisiëKuala Lumpur
14de15–16 September 2006Vlag van Kuba KubaHavana
15de11–16 Julie 2009Vlag van Egipte EgipteSharm El Sheikh
16de26–31 Augustus 2012Vlag van Iran IranTeheran
17de2015Vlag van Venezuela VenezuelaCaracas

Ander vergaderings (soos die Bali-vergadering vanaf 23 tot 27 Mei 2011) is gehou tussen die amptelike vergaderings. Die Beweging van Onverbonde Lande het sy 50ste verjaarsdag in Belgrado op 5-6 September 2011 gevier.[9][10]

Verwysings

  1. (en) "NAM Members & Observers" Geargiveer 8 Februarie 2014 op Wayback Machine. 16th Summit of the Non-Aligned Movement, Teheran, 26–31 Augustus 2012. Besoek op 24 Augustus 2012.
  2. Cahoon, Ben. "Non-Aligned Movement (NAM)". World Statesmen.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 4 September 2012.
  3. (es) La Nación – Opinión – bl. 19: Los No Alineados, vir Lucio Garcia del Solar, 10 Oktober 2006.
  4. (en) Final Document of the 7th Summit of the Non-Aligned Movement -(New Delhi Declaration) Geargiveer 8 Oktober 2011 op Wayback Machine
  5. (en) "The Non-Aligned Movement: Member States" Geargiveer 9 Desember 2010 op Wayback Machine. XII Summit, Durban, Suid-Afrika, 2–3 September 1998. Besoek op 24 Augustus 2012.
  6. (en) Kin, Lai Kwok (2 September 1992). "Yugoslavia Casts Shadow over Non-Aligned Summit". Reuters (via The Independent. Besoek op 24 Augustus 2012.
  7. (en) "Castro elected President of Non-Aligned Movement Nations". People's Daily. 16 September 2006.
  8. (en) XV Summit of the Non-Aligned Movement, Sharm El Sheikh, 11–16 July 2009: Previous Summits Geargiveer 8 Oktober 2011 op Wayback Machine
  9. (en) Non-aligned again in Belgrade
  10. (en) Secretary-General's Message to Additional Commemorative Meeting of the Non-Aligned Movement

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Duitse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.