Beursie

'n Beursie is 'n klein, plat pakkie wat gebruik word om persoonlike items soos kontant, kredietkaarte en identifikasiedokumente (bestuurderslisensie, identifikasiekaart, klubkaart, ens.), foto's en ander papier of gelamineerde kaarte. Beursies word oor die algemeen gemaak van leer of materiale, en hulle is gewoonlik sak-grootte, maar nie altyd opvoubaar nie.

    Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
       
    Klik vir info oor hierdie sjabloon.
    'n Beursie met sakkies vir notas en kaarte, en 'n venster om 'n identifikasiekaart of bestuurderslisensie te vertoon
    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.