Bethlehem, Carmarthenshire
Bethlehem is 'n klein boerderygemeenskap in die Carmarthenshire-county van Wallis, Verenigde Koninkryk. Dit lĂȘ in die Tywivallei noordoos van Llandeilo en suidwes van Llangadog, maar aan die teenoorgestelde kant van die rivier van die besige Londen-Haverfordwestpad, die A40.
Die sentrum van die dorp is ongeveer regvoor die ses huise oorkant die dorpsaal, met ander huise, die laerskool, en 'n voormalige poskantoor versprei op en langs die berg. Die "Nonconformist" kapel, waarna die dorp is vernoem is, is op 'n roete wat die westelike rand van die Brecon Beacons volg.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Bethlehem, Carmarthenshire. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.