Berycidae
Die Alfosinos (Berycidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Beryciformes. Daar is twee genera met nege spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Berycidae | |
---|---|
![]() | |
Alfonsino (Beryx decadactylus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Berycidae |
Genera | |
Beryx |
Kenmerke
Die familie se lywe is lank en plat en bedek met skubbe. Die stertvin is gevurk. Die grootte wissel van 20 – 60 cm. Hulle kom voor in rots en koraalriwwe op die kontinentale bank in water wat van 10 – 800 m diep is. Hulle vreet soöplankton en is goeie eetvis en het op sekere plekke kommersiële waarde.
Genera
![](../I/Beryx_decadactylus_4.jpg.webp)
Beryx commun
Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Beryx
- Beryx splendens - Slankberyx
- Centroberyx
- Centroberyx spinosus - Kort alfonsino
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.