Bernard Cazeneuve
Bernard Cazeneuve (Senlis, 2 Junie 1963[1][2]) is 'n Franse politikus. Hy was Eerste Minister van Frankryk van 6 Desember 2016 tot 10 Mei 2017 onder president François Hollande.
Bernard Cazeneuve | |
Bernard Cazeneuve in 2013 | |
Eerste Minister van Frankryk | |
Ampstermyn 6 Desember 2016 – 10 Mei 2017 | |
President | François Hollande |
---|---|
Voorafgegaan deur | Manuel Valls |
Opgevolg deur | Édouard Philippe |
Minister van Binnelandse Sake | |
Ampstermyn 2 April 2014 – 6 Desember 2016 | |
President | François Hollande |
Eerste minister | Manuel Valls |
Voorafgegaan deur | Manuel Valls |
Opgevolg deur | Bruno Le Roux |
Staatsminister vir die Begroting | |
Ampstermyn 19 Maart 2013 – 2 April 2014 | |
President | François Hollande |
Eerste minister | Jean-Marc Ayrault |
Voorafgegaan deur | Jérôme Cahuzac |
Opgevolg deur | Christian Eckert |
Staatsminister vir Europese sake | |
Ampstermyn 16 Mei 2012 – 19 Maart 2013 | |
President | François Hollande |
Eerste minister | Jean-Marc Ayrault |
Voorafgegaan deur | Jean Leonetti |
Opgevolg deur | Thierry Repentin |
Burgemeester van Cherbourg-Octeville | |
Ampstermyn 2001 – 2012 | |
Voorafgegaan deur | Jean-Pierre Godefroy |
Opgevolg deur | Jean-Michel Houllegate |
Lid van die Nasionale Vergadering vir Manche se 5de kiesafdeling | |
Ampstermyn 20 Junie 2007 – 16 Junie 2012 | |
Voorafgegaan deur | Jean Lemière |
Opgevolg deur | Kiesafdeling afgeskaf |
Ampstermyn 12 Junie 1997 – 18 Junie 2002 | |
Voorafgegaan deur | Yves Bonnet |
Opgevolg deur | Thierry Repentin |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 2 Junie 1963 Senlis, Frankryk |
Politieke party | Sosialistiese Party |
Alma mater | Institut d'études politiques de Bordeaux |
Hy was lid van die en die Radikale Linksparty (Parti radical de gauche, PRG) van 1985 tot 1987, toe van die Sosialistiese Party (Parti Socialiste, PS).
Hy was Staatsminister vir die Begroting van Mei 2013 tot Maart 2013, Staatsminister vir Europese sake van Maart 2013 tot Maart 2014 en Minister van Binnelandse Sake van Maart 2014 tot Desember 2016.
Verwysings
- "Prime Minister". Gouvernement.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 13 April 2017.
- (fr) "France's new prime minister is Bernard Cazeneuve". French Embassy in South Africa | Ambassade de France en Afrique du Sud. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2017. Besoek op 13 April 2017.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bernard Cazeneuve.
Voorafgegaan deur Manuel Valls |
Eerste Minister van Frankryk 6 Des 2016 – 10 Mei 2017 |
Opgevolg deur Édouard Philippe |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.