Berlyn, Oos-Kaap

Berlyn (Eng. Berlin) is 'n nedersetting 20 km oos van Qonce (voorheen King William's Town) in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika geleë. Dit word deur die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit beheer en word bewoon deur ongeveer 3 000 inwoners.

Berlyn
Berlyn is in Oos-Kaap
Berlyn
Berlyn
 Berlyn se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°52′26″S 27°35′17″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
MunisipaliteitBuffalo City
Stigting1857
Oppervlak
  Totaal38,22 km2 (14,76 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal3 048
  Digtheid80/km2 (200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense4.9%
  Indiërs/Asiërs0.1%
  Bruin mense0.7%
  Swart mense94.1%
  Ander0.3%
Taal (2011)
  Xhosa 91.2%
  Engels 4.5%
  Afrikaans 1.9%
  Ander 2.4%
Poskode (strate)
5660
Poskode (posbusse)
5660
Skakelkode043

Dit is in 1857 deur Duitse setlaars gestig en genoem na die Duitse hoofstad Berlyn.[2]

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Berlyn". Sensus 2011.
  2. "Dictionary of Southern African Place Names". Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. p. 75.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.