Berlare
Berlare is 'n munisipaliteit in die provinsie Oos-Vlaandere (België) en het 'n oppervlakte van 37,82 km² en 14 690 inwoners. Die munisipaliteit lê aan die Schelde. Berlare grens aan die munisipaliteite Zele en Dendermonde (Schoonaarde). Die natuurskoon van die omgewing lok toeriste.
Berlare | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() Sint-Martinuskerk | |
![]() Vlag ![]() Wapen | |
![]() Ligging van Berlare in die provinsie Oos-Vlaandere | |
Koördinate: 51°01′00″N 4°00′00″O | |
Land | ![]() |
Gewes (deelstaat) | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Katja Gabriëls (Open Vld) |
Oppervlak | |
• Totaal | 37,82 km2 (14,60 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 14 690 |
• Digtheid | 388,42/km2 (1 006,0/vk. myl) |
Poskode | 9290 |
Skakelkodes | 052 |
Webwerf | www.berlare.be |
Plekke in die munisipale gebied van Berlare: Berlare (dorp), Overmere en Uitbergen.
Besienswaardighede
Die Bareldonkkapel. Die bou van die kapel is in 1300 begin, en latere wysigings is in die 17e en 18e eeu aangebring.
![](../I/Bareldonk_kapel_2011_07_24_00_02702.jpg.webp)
Die Bareldonkkapel
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.