Berillium-9

Berillium-9 (chemiese notasie 94Be) is 'n stabiele isotoop van berillium. Dit is die enigste stabiele isotoop.

Eienskappe

Algemeen

NaamBerillium-9 
 
Protone4 
Neutrone5 
Kernspin3/2 

Status

Statusstabiel 
Relatiewe voorkoms100%  

Neutrondiffraksie

koh. lengte7,79 fm  
inkoh. lengte0,12 fm  
koh. deursnee7,63 barn  
inkoh. deursnee0,0018 barn  
absorpsiedeurnee[1]0,0076 barn  

Navigasie

73Li
94Be105B
104Be115B
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

KMR

Die kern van 94Be kan vir kernspinresonansie gebruik word, hoewel dit 'n kwadrupool besit.

Verwysings

  1. Vir neutrone met snelheid 2200 m/s
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.