Beril

Beril is 'n mineraal wat berillium bevat. Dit is 'n siklosilikaat.[1]

Beril
 
Rooi beril. 
FormuleBe3Al2(Si6O18) 
OnsuiwerhedeFe,Mn,Mg,Ca,Cr,Na,Li,Cs,O,H,OH,H2O,K,Rb 
Nickel-Strunz (10)9.CJ.05  
Kleurkleurloos, groen, blou, wit, piek, rooi ens. 
Streepwit 
Glansglasagtig, wasagtig, vetterig 
Hardheid7,5 - 8 (Mohs) 
Digtheid2,63 - 2,92 g/cm3 
Optiese eienskappe 
Dubbelbrekingeenassig(-) 
RI-waardesnω = 1.568 - 1.602 nε = 1.564 - 1.595 
Kristallografie 
Kristalsisteemheksagonaal 
RuimtegroepP6/mcc 
Strukturbericht-kodegeen 
Nommer192 
Eenheidsela = 9.21 Å, c = 9.19 Å 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Beril word in die vervaardiging van hoëgraadse allooie gebruik. Dit bevat berillium. In Suid-Afrika word dit aangetref naby Steinkopf en Jakkalswater in Namakwaland en ook op Ameib en Rossing in Namibië.[2]

'n Waardevolle vorm van beril is smarag.

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.