Bergsering
Die Bergsering (Kirkia wilmsii) is 'n oorwegend klein, bladwisselende boom wat voorkom op berghellings en klipperige plekke in droƫ bosveld in die noordooste van Suid-Afrika. In die Krugerwildtuin word dit veral in die Malelane-gebergtes aangetref.[1] Die spesie is inheems in Eswatini en Suid-Afrika.
Bergsering | |
---|---|
![]() | |
Eksemplaar in die Waterberg, Limpopo | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Kirkiaceae |
Genus: | Kirkia |
Spesie: | K. wilmsii |
Binomiale naam | |
Kirkia wilmsii Engl. (1898) | |
Galery
- Eksemplaar te Kloofpas, Waterberg
- Die loof van naderby
Verwysings
- Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 107. ISBN 978-1-77007-759-1.
- https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.