Bergenaarspadpas
Die Bergenaarspadpas (Bergnaarspadpas) is 'n bergpas noord van Witsand in die Kalahari op 'n grondpad tussen Olifantshoek en Groblershoop. Die pas bereik 'n hoogte van 1 140m bo seespieƫl en 'n besondere steil helling van 1:5.
Bergenaarspadpas Bergnaarspadpas | |
Ligging | Noord van Witsand |
---|---|
Maksimumhelling | 1:5 |
Hoogte | 1 140m |
Oppervlak | Grond |
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.