Bennettse speg
Die Bennettse speg (Campethera bennettii) is 'n redelik algemene standvoël in breëblaarboomveld en savanne. Die voël is 22 – 24 cm groot en weeg 65 - 80 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bennett's Woodpecker.
Bennettse speg | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. bennettii |
Binomiale naam | |
Campethera bennettii (Smith, 1836) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Campethera bennettii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.