Benn Potgieter
Benn Potgieter is/was 'n Afrikaanse akteur. Hy toer eers saam met die Anton Ackermann Geselskap, maar begin later sy eie Benn Potgieter Geselskap. Hy het verhoogstukke soos Bennie Boet, Blare wat Val, Dit is Weer Lente en Daar's Bemindes in die Hemel op die planke gebring.[1]
Benn Potgieter | |
Magda Malan en Benn Potgieter in 1935. | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
- Nommer asseblief, 1981
- Die Skelm van die Limpopo, 1962
- Daar Doer in die Stad, 1954
Verwysings
- Profiel op ESAT, besoek op 8 Desember 2012
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.