Benedewindse Eilande (dubbelsinnig)
Benedewindse Eilande is die noordelike eilande van die Klein-Antille.
Benedewindse Eilande kan ook verwys na:
- Benedewindse Eilande (Geselskapseilande), die westelike eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesiƫ
- Pulau Bawah, ou koloniale naam vir die groep van ses Indonesiese eilande was Benedewindse Eilande
- Sotavento Eilande ("Sotavento" beteken "Benedewindse"), die suidelike eilandgroep van die Kaap Verdiese eilandgroep
- Noordwestelike Hawaiiaanse Eilande, ook bekend as die "Benedewindse Eilande", of die "Benedewindse Hawaiiaanse Eilande"
- Britse Benedewindse Eilande,'n voormalige Britse kolonie in die Klein-Antille
Sien ook
- Benedewindse Antille, die mees suidelike eilande van die Klein-Antille
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.