Ben Turok
Prof. Ben Turok (26 Junie 1927 – 9 Desember 2019) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, anti-apartheid aktivis, professor in ekonomie en 'n lid van die parlement waar hy die African National Congress (ANC) verteenwoordig het.[1]
Ben Turok | |
---|---|
Gebore | |
Sterf | 9 Desember 2019 (op 92) |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Anti-apartheidsaktivis, professor in ekonomie, parlementslid |
Bekend vir | Lid van die ANC |
Titel | Professor |
Politieke party | African National Congress |
Dood
Turok sterf op 9 Desember 2019 in die ouderdom van 92.[1]
Verwysings
- "ANC-veteraan Ben Turok sterf". Maroela Media. 9 Desember 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2020. Besoek op 9 Desember 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.