Ben Stokes
Ben Stokes (gebore op 4 Junie 1991 in Christchurch, Nieu-Seeland) is 'n Engelse krieketspeler wat vir die nasionale span speel. Hy het in 2013 sy debuut gemaak en was deel van die span wat die Krieketwêreldbeker 2019 en die T20I-wêreldbeker 2022 gewen het. Daarbenewens het hy tydens die T20I-wêreldbeker 2016, die Kampioenetrofee 2017 en die Krieketwêreldbeker 2023 verskyn. Hy is 'n linkshandige kolwer en snelbouler.
Ben Stokes | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Ben Stokes in 2014 | ||||||
Volle naam | Benjamin Andrew Stokes | |||||
Gebore | 4 Junie 1991 Christchurch, Nieu-Seeland | |||||
Bynaam(e) | Stokesy | |||||
Lengte | 1,83 m | |||||
Kolfstyl | Linkshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm snelbouler | |||||
Rol | Veelsydig | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Engeland | |||||
Toetsdebuut | 5 Desember 2013 v Australië | |||||
Laaste Toets | 21 November 2019 v Nieu-Seeland | |||||
Enigste ODI | 25 Augustus 2011 v Ierland | |||||
EDI hempno. | 55 | |||||
T20I debuut (no 58) | 23 September 2011 v Wes-Indië | |||||
Laaste T20I | 27 Oktober 2018 v Sri Lanka | |||||
T20I hempno. | 55 (was 59) | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2009–hede | Durham (spanno. 38) | |||||
2014/15 | Melbourne Renegades (spanno. 38) | |||||
2017 | Rising Pune Supergiant (spanno. 55) | |||||
2017/18 | Canterbury | |||||
2018–hede | Rajasthan Royals (spanno. 55) | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | 1ste rang | A-lys | ||
Wedstryde | 57 | 95 | 132 | 166 | ||
Lopies aangeteken | 3 593 | 2 682 | 7 383 | 4 583 | ||
Kolfgemiddeld | 35,57 | 40,63 | 34,66 | 37,87 | ||
100s/50s | 8/19 | 3/20 | 16/38 | 7/27 | ||
Hoogste telling | 258 | 102* | 258 | 164 | ||
Aflewerings geboul | 7 899 | 2 912 | 15 672 | 4 587 | ||
Paaltjies | 135 | 70 | 304 | 134 | ||
Boulgemiddeld | 32,71 | 41,71 | 29,87 | 32,88 | ||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 4 | 1 | 7 | 1 | ||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | 0 | 1 | 0 | ||
Beste boulontleding | 6/22 | 5/61 | 7/67 | 5&61 | ||
Vangskote/Stonkings | 59/– | 45/– | 100/– | 76/0 | ||
Bron: ESPNcricinfo, 21 November 2019 |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ben Stokes.
- (en) Ben Stokes se profiel op ESPNcricinfo
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.