Belmont

Belmont is 'n klein nedersetting en spoorwegaansluiting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika en is geleë langs die N12 nasionale pad. Die dorpie is ongeveer 40 km noord van Hopetown. Daar het verskeie gevegte in die omgewing van Belmont plaasgevind tydens die Tweede Vryheidsoorlog; ook die Slag van Belmont.

Belmont
Belmont is in Noord-Kaap
Belmont
Belmont
Koördinate: 29°25′0″S 24°21′0″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.