Belhar
Belhar is 'n voorstad van Kaapstad op die Kaapse Vlakte van die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Belhar | |
---|---|
Voorstad | |
Belhar | |
Koördinate: 33°57′0″S 18°38′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,17 km2 (3,15 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 56 234 |
• Digtheid | 6 900/km2 (18 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | Busse: 7507 Strate: 7493 |
Skakelkodes | 021 |
Die Belydenis van Belhar is hier tydens 'n algemene sinode van die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk in 1982 geformuleer.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.