Bekkersdal

Bekkersdal is 'n township in Gauteng, sowat 7 km oos van Westonaria. Die township is in 1945 gestig en het 47 213 inwoners in 2011 gehad, waarvan 98,2% swartmense was.[1]

Bekkersdal
Township
Bekkersdal is in Gauteng
Bekkersdal
Bekkersdal
Koördinate: 26°16′S 27°42′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
DistriksmunisipaliteitWesrand
Plaaslike MunisipaliteitWestonaria
Stigting1945
Oppervlak
  Totaal27,90 km2 (10,77 vk. myl)
Bevolking
  Totaal47 213
  Digtheid1 692,40/km2 (4 383,3/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.