Bekkenring
In die mediese vakterminologie verwys "bekkenring" (ook bekkengordel) na die stewige benige ring wat deur die bekken gevorm word. Dit verbind die bene deur die acetabulum met die romp.
![](../I/Acetabulum_03_animation.gif)
Bekkenring met acetabulum in rooi
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.