Beit Shemesh
Beit Shemesh, Hebreeus: בית שמש, Arabies: بيت شيمش , is 'n Israelse stad in die Jerusalem distrik met 'n bevolking van sowat 114 000 in 2017.
Beit Shemesh בית שמש بيت شيمش | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor die stad | |
Wapen | |
Beit Shemesh | |
Koördinate: 31°44′N 34°59′O | |
Land | Israel |
Distrik | Jerusalem distrik |
Stigting | 1950 |
Regering | |
• Burgemeester | Aliza Bloch |
Oppervlak | |
• Totaal | 34,259 km2 (13,227 vk. myl) |
Hoogte | 220 m (720 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 114 371 |
• Digtheid | 3 300/km2 (9 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (IST) |
• Somertyd | UTC+3 (IDT) |
Webwerf | betshemesh.muni.il |
Die stad lê net wes van die stad Jerusalem. Die moderne Beith Shemesh is in 1950 gestig maar die vroeëre stad stam uit die tyd van die Kanaäniete.
Beit Shemesh word in die Bybel vir die eerste keer in die boek Josua genoem.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Beit Shemesh.
- Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.