Beet
Eetbare beet is die penwortelgedeelte van 'n beetplant, ook in Noord-Amerika bekend as die tafelbeet, tuinbeet, rooi of goue beet, of eenvoudig net beet. Dit is 'n paar van die aangeplante variƫteite van beet (Beta vulgaris) wat gekweek word vir hul eetbare penwortels en hul groenigheid. Hierdie rasse word geklassifiseer as B. vulgaris subsp. vulgaris Conditiva groep.
Rooibeet | |
---|---|
Beet in 'n oorsese winkel | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Spermatopsida (Saadplante) |
Orde: | |
Familie: | Amaranthaceae |
Genus: | Beta |
Spesie: | B. vulgaris |
Subspesie: | Beta vulgaris subsp. vulgaris |
Binomiale naam | |
Beta vulgaris | |
Benewens as voedsel, word dit ook gebruik as voedselkleursel en as 'n medisinale plant. Baie beetprodukte word gemaak van ander B. vulgaris rasse, veral suikerbeet.
Sien ook
- Snit deur 'n beet se penwortel
- Borscht
- Gerasperde beet-en-appelslaai
- Gesnyde piekelbeet
- Beetsap - 'n drankie
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir beet.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.