Beekdaelen
Beekdaelen (Limburgs: Baekdale) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 36 000 inwoners (2019) en 'n oppervlakte van 78 km².[1]
Beekdaelen Baekdale | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sig op Amstenrade | |
Vlag Wapen | |
Kaart van Beekdaelen | |
Koördinate: 50°56′34″N 5°53′11″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Stigting | 2019 |
Regering | |
• Burgemeester | Bas Verkerk (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 78,49 km2 (30,31 vk. myl) |
• Land | 78,33 km2 (30,24 vk. myl) |
• Water | 0,16 km2 (0,06 vk. myl) |
Hoogte | 140 m (460 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 35 771 |
• Digtheid | 456/km2 (1 180/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 6155, 6174, 6333, 6336, 6361, 6363, 6365, 6436, 6438–6439, 6447, 6451, 6454, 6456 |
Skakelkodes | 045, 046 |
Bestuurlike sentrum | Nuth |
Webwerf | www.beekdaelen.nl |
Beekdaelen is in 2019 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Nuth, Onderbanken en Schinnen. Eersgenoemde is die administratiewe setel van die nuwe munisipaliteit.
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Beekdaelen:
Amstenrade, Bingelrade, Doenrade, Hulsberg, Jabeek, Merkelbeek, Nuth, Oirsbeek, Puth, Schimmert, Schinnen, Schinveld, Sweikhuizen, Vaesrade en Wijnandsrade.
Verwysings
- (nl) Gemeente Beekdaelen, Zoekplaats
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.