Bee Movie
Bee Movie is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2007 wat deur Simon J. Smith en Steve Hickner geregisseer is. Die stemme van Jerry Seinfeld, Renée Zellweger, Matthew Broderick en John Goodman is onder andere gebruik.
Bee Movie | |
---|---|
Regisseur |
|
Produksieleier |
|
Draaiboek |
|
Met |
|
Musiek deur | Rupert Gregson-Williams |
Redigeerder | Nick Fletcher |
Ateljee | DreamWorks Animation[1] Columbus 81 Productions[2][1] |
Verspreider | Paramount Pictures[1] |
Speeltyd | 91 min[3] |
Land | VSA |
Taal | Engels |
Begroting | V$150 miljoen[3] |
Bruto wins | V$293.6 miljoen[3] |
Rolverdeling
- Jerry Seinfeld as Barry B. Benson
- Renée Zellweger as Vanessa Bloome
- Matthew Broderick as Adam Flayman
- John Goodman as Layton T. Montgomery
- Patrick Warburton as Ken
- Chris Rock as Mooseblood die Muskiet
- Kathy Bates as Janet B. Benson
- Barry Levinson as Martin B. Benson
- Megan Mullally as Trudy, Honex Tour Guide
- Rip Torn as Pollen Jocks General Lou Lo Duca
- Oprah Winfrey as Regter Bumbleton
- Michael Richards as Bud Ditchwater
- Larry King as Bee Larry King
- Larry Miller as Dean Buzzwell
- Jim Cummings as Titel- en Graduasie-omroeper
- David Moses Pimentel as Hector
- Chuck Martin as Andy
- Brian Hopkins as Sandy Shrimpkin en TSA-agent
- John DiMaggio as Balju en Janitor
- Tress MacNeille as Jeanette Chung, Moeder en Koei
- Simon J. Smith as Trokbestuurder en Chet
- Ray Liotta as Homself
- Sting as Homself
Verwysings
- "Bee Movie". AFI Catalog of Feature Films.
- McCarthy, Todd (28 Oktober 2007). "Review: 'Bee Movie'". Variety. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2018. Besoek op 1 Oktober 2014.
- "Bee Movie". Box Office Mojo. IMDb. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2021. Besoek op 18 Januarie 2021.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Bee Movie. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.