Beata Szydło
Beata Maria Szydło [ˈʃɨdwɔ] (gebore op 15 April 1963 in Oświęcim as Beata Maria Kusińska) is 'n Poolse politikus van die nasionaal-konserwatiewe party Prawo i Sprawiedliwość (PiS, "Reg en Geregtigheid") wat tussen 16 November 2015 en 8 Desember 2017 die amp van eerste minister van die Republiek Pole beklee het.
Beata Szydło | |
Beata Szydło in 2016 | |
Adjunkpremier van Pole | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 11 Desember 2017 | |
Eerste minister | Mateusz Morawiecki |
---|---|
Voorafgegaan deur | Mateusz Morawiecki |
Eerste minister van Pole | |
Ampstermyn 16 November 2015 – 11 Desember 2017 | |
Vise | Piotr Gliński Mateusz Morawiecki Jarosław Gowin |
President | Andrzej Duda |
Voorafgegaan deur | Ewa Kopacz |
Opgevolg deur | Mateusz Morawiecki |
Lid van die Sejm | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 25 September 2005 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 15 April 1963 Oświęcim, Pole |
Politieke party | Reg en Geregtigheid |
Eggenoot/-note | Edward Szydło |
Kind(ers) | Tymoteusz Błażej |
Alma mater | Jagielloniese Universiteit |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Sy was reeds vanaf 2007 in die Vde, VIde, VIIde en huidige VIIIste parlementstermyn 'n afgevaardigde in die Poolse parlement, die Sejm.
Van 1998 tot 2005 was sy burgemeester van Brzeszcze.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Beata Szydło.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.