Beanie Feldstein

Beanie Feldstein (gebore 24 Junie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Neighbors 2: Sorority Rising (2016).

Beanie Feldstein
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elizabeth Greer Feldstein[1]
Geboorte 24 Junie 1993 (1993-06-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2016: Neighbors 2: Sorority Rising
  • 2017: The Female Brain
  • 2017: Lady Bird

Televisierolprente

  • 2012: Madison High

TV-reekse

  • 2002: My Wife and Kids
  • 2019: What We Do in the Shadows

Video's

  • 2018: Maroon 5 feat. Cardi B: Girls Like You

Verwysings

  1. "Elizabeth Greer Feldstein". Familysearch.org (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2016.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.