Bat Yam

Bat Yam, Hebreeus: בת ים , Arabies: بات يام , is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 129 000 in 2017.

Bat Yam

בת ים
بات يام
Stad
Uitsig oor die stad
Uitsig oor die stad
Vlag van Bat Yam
Vlag
Wapen van Bat Yam
Wapen
Bat Yam is in Israel
Bat Yam
Bat Yam
Koördinate: 32°01′N 34°45′O
LandVlag van Israel Israel
DistrikTel Aviv
Stigting1926
Regering
  BurgemeesterTzivka Brot (Likoed)
Oppervlak
  Land8,167 km2 (3,153 vk. myl)
Hoogte
20 m (70 ft)
Bevolking
  Totaal128 655
  Digtheid16 000/km2 (40 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (IST)
  SomertydUTC+3 (IDT)
Webwerfbat-yam.muni.il/

Die stad lê suidelik van die stad Tel Aviv aan die Middellandse See.

Eksterne skakels


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.