Basta (Astrachan-oblast)
Basta (Russies: Баста) is 'n klein dorpie in Liman-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê naby die Bolsjaja Tsjadameer en behoort tot die Olja Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee groter nedersettings, Lesnoje en Olja, insluit.
Basta Баста | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Basta Die ligging van Basta in Astrachan-oblast | |
Koördinate: 45°47′23″N 47°30′41″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Liman |
Bevolking | |
• Totaal | 21 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416424 |
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Basta 32 inwoners gehad. Etniese Russe en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 12 | 37,5% |
Kalmikiërs | 11 | 34,4% |
Georgiërs | 5 | 15,6% |
Kasakke | 4 | 12,5% |
Totaal | 32 | 100% |
Verwysings
- Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 2 Augustus 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.