Bassiaan
Die bassiaan (Procellaria aequinoctialis) is 'n groot stormvoël in die familie Procellariidae. Hulle kom in die Suidelike Oseaan voor vanaf so ver noord as die suide van Australië, Peru en Namibië. Hulle broei in kolonies op verspreide eilande. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.
Bassiaan | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. aequinoctialis |
Binomiale naam | |
Procellaria aequinoctialis Linnaeus, 1758 | |
Ander name
- Witkenpylstormvoël of Bassiaanstormvoël
- Engelse naam: White-chinned Petrel
- Wetenskaplike naam: Procellaria aequinoctialis
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.